During this last month we again experienced two robberies, a delivery truck being hijacked and the cigarettes stolen, a burglary well as a pedestrian being mugged.

Gedurende die afgelope maand het ons weer twee rooftogte, 'n afleweringsvoertuig wat gekaapis en waar die sigarette gesteel is, 'n inbraak sowel as 'n voetganger wat beroof is, ervaar.

In reviewing these incidents, the Crime Prevention Committee asked that residents do not rush to a crime scene, especially where armed suspects may be present. Rather man the perimeter. 

Where there are armed suspects there is increased chance of residents being fired at.  Please leave the crime scene to those who are trained and equipped to deal with such matters.

Na die ontleding van hierdie voorvalle, het die Misdaadvoorkoming Komitee gevra dat inwoners nie na 'n misdaadtoneel jaag nie, veral waar gewapende verdagtes teenwoordig mag wees.  Inwoners word eerder aangemoedig om die “perimeter” te beman.

Waar gewapende verdagtes voorkom, is daar altyd ‘n groter kans dat hulle op inwoners sal vuur.   Los asseblief die misdaadtoneel aan diegene wat opgelei en toegerus is om met sulke sake te hanteer.

At the same time the committee asked that residents refrain from:

1.    Phoning a friend who calls the coordinator when observing a crime.   Please call on your radio.   If you do not have a radio to call the coordinator directly, you could just as easily have phoned the police or your security company.  The success of the radio has always been the fact that we, as residents, can react in real-time, with minimum delay.  Let us not lose the winning edge. 

2.    Please do not use the radio to call anything other than crime related issues between 20h00 and 06h00.   Power failures, earthquakes and open gates are not crime related issues.   Apart from the fact that every time you call such non-crime issues on the radio at least 300 – 500 residents’ sleep is disturbed.    Worse still, people start to turn off their radios and suddenly no one turns up when you most need them.

Terselfde tyd het die komitee gevra dat inwoners hulself daarvan weerhou om:

1.    ‘n Vriend te bel wie weer die koördineerder oproep sodra hulle 'n misdaad waarneem. Roep eerder op jou radio.  As jy nie 'n radio het om die koördineerder direk te roep nie, kan jy net so maklik die polisie of jou sekuriteits maatskappy gebel het. Die sukses van die radio was nog altyd die feit dat ons, as inwoners, in-tyd kan reageer, met die minimum vertraging. Ons will nie die wen-resep verloor nie.

2.    Moet asseblief nie die radio vir enigiets anders as misdaad tussen 20:00 en 06:00 gebruik nie. Kragonderbrekings, aardbewings en ​​oop hekke is nie misdaad-verwant nie.  Afgesien van die feit dat elke keer as jy op die radio iets inroep wat nie veband hou met misdaad nie, versteur jy nagenoeg 300 – 500 inwoners se slaap.  Erger nog, mense begin om hul radio's af te sit en dan, skielik daag niemand op juis wanneer jy hulle die meeste nodig het.

ROLLING MASS ACTION

The period leading up the Christmas is always associated with an increase in crime.  Criminals need to finance their holidays back home.   To counter this we need to have a plan and as most crime lately appears to take place during the early evening we are appealing to all our members to take part on a special mass action.

You are all invited to participate in a visible watch this coming Wednesday evening, 4 December 2013.  This takes the form of a static watch outside your home, on the pavement from 18h00 till 19h30.   Please wear your reflective vests and have your radio with you, and be on Channel 1.  The idea is to observe all that is going on in your street and if you see anything suspicious – to call this in on the radio.

ROLLENDE MASSA-AKSIE
Die tydperk voor Kersfees is altyd die tyd wanneer daar 'n toename in misdaad is. Misdadigers moet mos hul vakansie terug by die huis finansier.   Natuurlik moet ons beplan om dit teen te werk en volgends die afgelope misdaad tendens, wil dit voorkom asof die vroee aand die mees waarskynlikste tyd is.   Ons maak dus 'n beroep op al ons lede om deel te neem aan 'n spesiale massa-aksie.


U is almal uitgenooi om deel te neem aan 'n sigbare patrollie eerskomende Woensdag aand van 4 Desember 2013 . Dit neem die vorm aan van 'n statiese patrollie, buite jou huis, op die sypaadjie van 18h00 tot 19h30 . Dra asseblief jou sigbare baadjies en hou jou radio by jou, en bly op Kanaal 1. Die idee is om alles wat in jou straat aangaan te bekyk en as jy iets verdag opmerk, roep dit in op die radio.

 

Regards, Groete
DNW Team/Span